
By Laerskool Sabie streef ons daarna om die beste akademiese grondslag moontlik vir elke leerling daar te lę en sodoende te verseker dat elke leerling die beste kans moontlik het om met sukses die węreld aan te pak. Akademie is, en bly, die sentrale fokuspunt van ons skool.
We view every learner as a holistic being and try do develop everyone as such. Learning programmes therefore ensure that the learners are academically, emotionally, socially, physically, culturally and spiritually stimulated and that every opportunity is provided for the learners to reach their full potential.
Onderrig by Laerskool Sabie is uitkoms gebaseerd met die fokus op die Kritieke Uitkomste soos in die Nasionale Kurrikulumverklaring uiteen gesit.
Die Kritieke Uitkomste stel leerders wat tot die volgende in staat sal wees, in die vooruitsig:
- identifiseer en los probleme op en neem besluite deur kritiese en kreatiewe denke
- work effectively with others as members of a team, group, organisation and community
- organiseer en bestuur hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend
- collect, analyse, organise and critically evaluate information
- kommunikeer doeltreffend deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme
- use science and technology effectively and critically, showing responsibility towards the environment and the health of others; and
- begryp dat die węreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie. |