Atletiek word tot die laaste Vrydag in Februarie, in die eerste kwartaal, as die "Binne seisoen" sportsoort beoefen synde die Interlaer byeenkoms die einde van die formele atletiekseisoen vir die skool aankondig. Atlete wat na die Interlaer verder vorder doen dit as deel van Junior sport, en moet eie vervoer, eie afrigting ens, beding. Die rede hiervoor is onder andere daarin gesetel dat die talentvolle kinders dan op Pro-vinsiale vlak begin meeding en dat die skool geen bedingingsmag het in die strukture nie.


To afford every learner at Laerskool Sabie the opportunity to participate in athletics.  To cultivate a love for athletics, in the knowledge that a healthy body means a healthy mind.



Die atletiekseisoen skop af die eerste Vrydag nadat die skool begin het, in die eerste kwartaal, met ‘n Massa byeenkoms waar elke leerder die geleentheid kry om aan die verskillende dissiplines: Naellope, Hoogspring, Verspring, Hekkies en Middelafstande deel te neem.


Na afloop van die Massa byeenkoms word die leerders in drie spanne te wete die Kraaie, die Valke en die Aende verdeel om aan die Interhuis deel te neem.


Nadat die Interhuis afgehandel is word die eerste vier atlete per item gekies vir die Sabie laerskool Atletiekspan wat aan verskeie vriendskaplike byeenkomste deelneem.


Elke atleet kry voldoende geleentheid om deel te neem aan vriendskaplike byeenkomste om sodoende in aanmerking te kom vir die Interlaer Atletiekspan.


Vriendskaplike byeenkomste  word bygewoon ten einde die atleet instaat te stel om met ander atlete mee te ding.


Sabie Primary has performed very well  in every Inter Primary Athletics Meeting since 2000. These friendly meetings are hosted by schools in the Lowveld annually.



Afrigters kry die geleentheid om hul kennis uit te brei met die bywoning van ‘n atletiekkursus elke tweede jaar.



Atlete kry jaarliks die geleentheid om aan die Provinsiale Mpumalanga Atletiekkampioenskappe deel te neem.

 
Themba Mandlati Privinsiale Atletiek - Posted on Des 2011
 

 
Atletiek 2011 - Posted on Des 2011
 

 
Interlaer Atletiek - Posted on 1 Maart 2011
Ons het pragtige prestasies gehad tydens die Interlaer atletiek
 

 
Interlaer Atletiek - Posted on 1 Maart 2011
Sabie het tweede gekom in ons jaarliks Interlaer Atletiek vir kleiner skole wat op Steelpoort gehou is 18 Maart. Dit was voorwaar 'n spanpoging en ons is trots op al ons atlete.
 

 
Atletiek - Posted on 1 Maart 2011
Baie geluk en sterkte aan die 5 leerders van Laerskool Sabie wat aan die Mpumalanga Kampioenskappe gaan deelneem.
Hulle is Themba Mandlati, Padney Mogane, Chante Goouws, Estian Schroeder en Casey Tapfira
 

 
Interhuis Atletiek - Posted on 1 Februarie 2011
Interhuis Atletiek
 

 
Interhouse Atheletics - Posted on 1 February 2011
Interhouse Atheletics
 

 
Interhuis Atletiek - Posted on 1 Februarie 2011
Interhuis Atletiek
 

 
Interhouse Athletics - Posted on 1 February 2011
Interhouse Athletics
 

 
Interhouse Atheletics 2011 - Posted on 1 February 2011
Well done Sabie and thanks to everybody that helped to make the day a success
 

 
Sabie Laerskool hou atletiek - Posted on 1 Februarie 2011
Baie geluk en dankie aan almal wat die dag 'n sukses gemaak het.
 

 
Well done Themba! - Posted on 1 Februarie 2011
Themba ons is trots op jou.
Themba we are proud of you.
 

 
Interhouse Athletics - Posted on 1 February 2011
SENIOR VICTOR-EN VICTIX LODORUM
Themba Mandlati en Soney Nel
 

 
Interhouse Atheletics - Posted on 1 February 2011
JUNIOR VICTOR AND VICTRIX LODORUM
 

 
Interhouse Athletics - Posted on 1 February 2011
BEST FIELD ATHLETES;
Themba Mandlati and Soney Nel
 

 
Interhuis Atletiek - Posted on 1Februarie 2011
BESTE BAANATLETE:
Temba Mandlati en Shante Gouws
 

 
Intehouse Atheletics - Posted on 1 February 2011
BEST MIDDLE DISTANCE ATHELETES 2011
Themba Mandlati and Casey Tapfira
 

Tel : (013) 764 1328

Fax : (013) 764 3510

Email : admin@laerskoolsabie.co.za

Postal : Privaatsak x516 SABIE 1260