Ons skep 'n geleentheid waar die kind in totaliteit kan ontwikkel. Fiksheid is die basis vir ’n gesonde liggaam en ’n gesonde gees.
Hard work, diligence and endurance are of utmost importance in our training. Increasing participation, involvement and enjoyment are our goals to ensure success in cross country at Laerskool Sabie.
Every Sabie Primary learner is important and unique. Therefore every learner gets the opportunity to partake in the cross country meetings held at various venues.
Cross Country 2011 - Posted on Des 2011
Landloop Sabie - Posted on 23 Julie 2011
Janneke Pieterse en Zanelle Erasmus gee mekaar opdraende tydens die 3km wedloop vir dogter 12 jaar.
Cross Country - Posted on 23 July 2011
Casey Tapfira came third during the 3km race for girls 11 years. Well done.
Landloop Sabie - Posted on 23 Julie 2011
Weereens is 'n baie suksesvolle byeenkoms aangebied deur Laerskool Sabie te Castle Rock. Dankie aan al die deelnemende skole en organiseerders wat hierdie dag 'n sukses help maak het.