Leerders kry die geleentheid om selfvertroue te ontwikkel met elke optrede. Deelname word deur die skool aangemoedig.
Al die Graad 0 – 7 leerders kan inskryf vir ‘n verskeidenheid van aktiwiteite wat wissel van kuns tot musiek en dans.
Eisteddfod
Kultuuraand
ATKV-Redenaars
Interne -Redenaarskompetisie
Koor
Revue
Tel : (013) 764 1328
Fax : (013) 764 3510
Email : admin@laerskoolsabie.co.za
Postal : Privaatsak x516 SABIE 1260