In dié gewilde sportsoort wil ons die spelers se kennis oor die spel uitbrei en hul hokkie vaardighede verbeter sodat elke speler optimaal kan ontwikkel volgens hul eie vermoëns en talente.
Elke speler moet ’n liefde ontwikkel vir Hokkie as sportsoort en die spel geniet.
The Hockey Season commences in the third term. There are girls hockey teams for the ages U/7 to U/13 and boys teams for the ages U/11 to U/13.