
Huiswerk het by uitstek ten doel om aan leerders die geleentheid te bied om reeds bemeesterde werk, wat verband hou met akademiese vaardighede, selfstandig te oefen. Die doel van huiswerk is verder om aangeleerde vaardighede in te skerp en om 'n gedissiplineerde akademiese verantwoordelikheid by die kind te kweek.
Homework is given as an extension of work done in class. Work that is not completed in class becomes homework. Research exercises, oral preparation and studying for tests etc. are also part of homework.
Die voordeel van huiswerk is die volgende:
- Die vorming van gesonde studiegewoontes.
- Selfdissiplinering t.o.v. vryetydsbesteding.
- Die daarstelling van die nodige geleentheid vir selfstandige verwerwing en bemeestering van kennis en vaardighede op elke onderrigvlak. |