Laerskool Sabie het 'n Interne Redenaarskompetisie wat jaarliks gehou word.  Die sprekers wat hieraan deelneem word vooraf deur die taalonderwysers in die klaskamer geïdentifiseer. Die beste vyf sprekers in die graad word dan uigenooi na dié geleentheid.

Tydens die Interne Redenaarsaand maak ons van onpartydige beoordelaars gebruik. Die doel van hierdie aand is nie nét blootstelling en ontwikkling nie, maar ook om sprekers te identisfiseer vir verdere deelname.

Tel : (013) 764 1328

Fax : (013) 764 3510

Email : admin@laerskoolsabie.co.za

Postal : Privaatsak x516 SABIE 1260