Met koorsang wil ons ‘n lewenslange liefde vir musiek en sang by leerders kweek. Koorsang leer dan ook deursettingsvermoë, dissipline, toewyding en leerders leer om as ‘n span saam te werk.

 
Choir 2011 - Posted on Des 2011
 

 
Koor/Choir - Posted on 27 Augustus 2011
CONGRTULATIONS TO OUR CHOIR WITH YOUR OUTSTANDING PERFORMANCE DURING THE EISTEDDFOD. 92% IS AN EXCELLENT RESULT.
 

Tel : (013) 764 1328

Fax : (013) 764 3510

Email : admin@laerskoolsabie.co.za

Postal : Privaatsak x516 SABIE 1260