Geluk aan Caelyn wat as die nuwe Onder Voorsitter van die Kultuurraad aangewys is. Carmen is ook geskuif van die Multiraad na die Kultuurraad.

SPORTRAAD / SPORT COUNCIL
Werk by alle sportaktiwiteite:
* Atletiek/netbal/rugby/sokker/skaak/landloop/krieket

- opstel van die veld
- hekkies skuif
- werk by velditems
- reel van dirigente
- help met verversings
- opening en afsluiting
- opruiming
- tellinghouers
- uitdeel/opneem van klere
- uitdeel en opneem van toestemmingsbriewe
- help met opname van sporttoerusting
- diensrooster
- viering van spesiale dag
- Sien projekte

SPORTRAAD / SPORT COUNCIL 2016/17

WAARDE: Toegewydheid/Commitment
VOOG: Mnr Bernard Neveling

VOORSITTER: BENNIE WESSELS
ONDERVOORSITTER: SYDNEY MANDELKORN

MJ DUMOND
LEBOGANG REES
THABILE MAPHANGA
KARABO ZUZE

SOSIALERAAD / SOCIAL COUNCIL
All social activities

Ogenizing of :

* Sokkies
* Any other “fun” activities at school
* Sivvie days
* Help with push chart day/ arbour day/ spring day
* Help with Flinkdink evening
* orgenizing "veld-fliek"
* duty roster
* celebrating spesial days
* spesific days

SOSIALERAAD / SOCIAL COUNCIL

VALUE: Verantwoordelikheid/Responsibility
GUARDIAN: Me Anzel Roux

CHAIRPERSON: DANIELLE GOUWS
VICE CHAIRPERSON: MONYA VAN STADEN

BENJI HEYSTEK
MONDE MTHETHWA
KATLEGO BONOKO
TSEBO SIWELE

MULTIRAAD / MULTI COUNCIL
* Padpatrollie
* Klanktoerusting
* Help met slideshow in saal
* Klank in saal tydens saalbyeenkomste
* klank tydens enige geleentheid by die skool
* Slide show op Maandag
* Sang op Vrydag
* Diensrooster/Sangrooster/Maandag leesrooster
* Viering van spesiale dag
* Sien projekte

MULTIRAAD / MULTI COUNCIL

WAARDE: Nederigheid/Humility
VOOG: Mnr Gunter Morsner

VOORSITTER: ZACH VAN DER HEEVER
ONDERVOORSITTER: SHAWN ROSSOUW

LEONA NGOBENI
NICO MDHLULI
CARMEN VAN RENSBURG
BRITNEY DIBAKOANE

EKORAAD / ECO COUNCIL
Work on the image and neatness of the school:
* Neatness of school ground
* Duty roster
* Decorating and patroling the toilets
* Decorating the schoolground
* Environmental education in school
* Celebrating special days
* Special projects
* Help in classes

EKORAAD / ECO COUNCIL

VALUE: Eko-vriendelikheid/Eco friendliness
GUARDIAN: Mnr Thato Mathebula

CHAIRPERSON: THANDO NKOSI
VICE CHAIRPERSON: MONIQUE STRYDOM

REECE STOLTZ
FORTUNATE NOKUKHANYA
LUANDA MASINA
SIYABULELA MASINA

BEMARKINGSRAAD / MARKETING COUNCIL
Bemarking en bekendstelling van die skool

* Help met website
* Groot advertensiebord rooster
* Plakkate in skool en dorp
* Inligting vir Klikbekkie
* Neem foto’s
* Skakeling met media
* Viering van spesiale dag
* Sien projekte

BEMARKINGSRAAD / MARKETING COUNCIL

WAARDE: Integriteit/Integrity
VOOG: Me Robyn Gouws

VOORSITTER: SANDRA MUDAVANHU
ONDERVOORSITTER: JETHRO BLACKBURN

TATIANAH TAKAWIRA
SHARNiCE NONYANE
JERMAINE WILLIS
RIGHARDT STAHNKE

KULTUURRAAD / MARKETING COUNCIL
All culture activities
* Help at revue /Ser / functions
* Help with choir (do not have to be in choir)
* Help with culture evenings
* Help with Redenaars
* Hoisting of flags daily
* Media duty roster
* Celebrating special days
* Projects
* Help in classes

KULTUURRAAD / CULTURE COUNCIL

VALUE: Respek/Respect
GUARDIAN: Me Lydia Seymore

CHAIR PERSON: ROBBIE CRAWFORD-BRUNT
VICE CHAIRPERSON: MONCHé ALBASINI

ASHLEY NGOMANE
ANGEL MBUYANA
CAELYN ROSSOUW

UBUNTURAAD / UBUNTU COUNCIL
* Help met Gr1’s
* Help met broodjies en sop pouse saam met tannie Mariaan
* Opening in vierkant
* Bid groepies
* Identifiseer en rapporteer kinders in moeilike omstandighede
* Reel dat ou klere (gewone klere en skoolklere) ingesamel word en aan behoeftiges uit gedeel
word.
* Gemeenskapsdiens (ouetehuis, hospitaal en weeshuise)
* Shavathon (CANSA)
* Loslitdag
* Verjaarsdagkaartjies vir onderwysers en kinders
* Diensrooster en openingrooster
* Viering van spesiale dag
* Sien projekte
* Netheid en kleredrag

UBUNTURAAD / UBUNTU COUNCIL

WAARDE: Ubuntu (omgee)
VOOG: Mev Alta Rossouw

VOORSITTER: PHILIP VOGEL
ONDRVOORSITTER: LESEDI DIBAKOANE

LUTENDO MODAU
AMY-LEIGH BOSMAN
MINJUNIECE BOTHMA
MELISSA VAN WYK