Hoekom Laerskool Sabie?

Hoewel dit n klein skool is bied ons vele geleenthede vir leerders om te groei en te ontwikkel en het reeds baie suksesstories om te kan vertel sowel as n ryk geskiedenis van meer as 100 jaar. Ons het toegewyde, kundige personeel wat saam n sterk en entoesiastiese span maak. Daar word ook LSEN klasse vir leerders aangebied wie akademies sukkel. Voorsienning vir graad R leerders, is Bosvolkies, wat volledig toegerus en op die skoolperseel gele is. Onderwys is nie vir ons net n werk nie: Dit is n passie!



Our value: Commitment

Our value: Responsibility

Our value: Eco-friendliness


Our value: Humility

Our value: Integrity

Our value: Respect


Our value: Ubuntu

75 Jaar

100 Jaar


ADMIN LOGIN

Tel : (013) 764 1328

Fax : (013) 764 3510

Email : admin@laerskoolsabie.co.za

Postal : Privaatsak x516 SABIE 1260