Om die nodige Netbalvaardighede vir die dogters aan te leer, sodat hulle met selfvertroue Netbal kan speel en dit geniet!
Om ‘n gesonde, gebalanseerde lewenswyse te kweek.
Die afrigters woon jaarliks ‘n praktiese skeidsregterskursus by, skryf ‘n teoretiese eksamen en ontvang ook ‘n praktiese gradering.
Korrekte, gespesialiseerde afrigting is uiters belangrik aangesien Netbal reeds op Laerskool vlak baie gespesialiseerd raak.
Die O/7 – O/9 dogters neem deel aan die mini-netbal. Net soos met die bulletjie rugby is daar verskeie mini netbal dae waaraan ons spanne deelneem om sodoende van vreog af ‘n liefde vir die spel en betrokkenheid by skool- en spansport aan te moedig.
The school teams (U/10 – U/13) are chosen by a panel of 5 independant coaches.
Basic Netball skills and the ability to play in a team are amongst the criteria used to select a girl for a team.
The U/12 en U/13 girls are also afforded the oppertunity to participate in the Circuit trials, Sub Regional trials and Regional trials
Netball U/13 B - Posted on Des 2011
Netbal O/13 A - Posted on Des 2011
Netball U/11 B - Posted on Des 2011
Netbal O/11 A - Posted on Des 2011
Netball U/11 B - Posted on Des 2011
Netbal O/11 A - Posted on Des 2011
Netball U/10 B - Posted on Des 2011
Netbal O/10A - Posted on Des 2011
Netball U/9 B - Posted on Des 2011
Netball U/9A - Posted on Des 2011
Netball U/11 - Posted on Des 2011
Netball U/8 - Posted on Des 2011
Rugby Netball day at Sabie Primary - Posted on 9 May 2011
Netbal kliniek - Posted on 25 Maart 2011
Selfs die juffrouens het hard gewerk!
Netball Clinic - Posted on 25 Maart 2011
Baie dankie aan tannie Mariaan van Rensburg en Petronel Davies vir al die verassings wat in die sakke was wat ons ontvang het.
Netball Clinic - Posted on 25 March 2011
A two-day netball clinic was held on 23 and 24 Mach for the netball girls. It was very hot and two long days, but the girls enjoyed it and learned a lot.
Dankie aan al die netbalafrigters en Juf Tapfira vir die harde werk wat in hierdie dag gegaan het.