|
|
|
| |
|
Leaders 2011/2012 - Posted on Des 2011
BEN MANTSWANE
Headboy |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Leiers 2011/2012 - Posted on Des 2011
LUCINDA JOUBERT
Hoofmeisie |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Leaders 2011/2012 - Posted on Des 2011
ALBE DE NYSSCHEN
Onderhoofseun |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Leiers 2011/2012 - Posted on Des 2011
ZANELLE ERASMUS
Ondehoofdogter |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
Prysuitdeling 2011 - Posted on Des 2011
ANEY DAVEY
Beste Grondslagfasepersteerder |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Prysuitdeling 2011 - Posted on Des 2011
TIAAN VAN NIEKERK
Hulpvaardigheidstoekenning |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Prysuitdeling 2011 - Posted on Des 2011
LEANDI VILJOEN
Kultuurdier van die jaar |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Prize Giving 2011 - Posted on Des 2011
HENCO BRINK
Tennis player of the year |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Pysuitdeling 2011 - Posted on Des 2011
MPHO MASHEGO
Sokkerspeler van die jaar |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
Prize Giving 2011 - Posted on Des 2011
ZANELLE ERASMUS
Hokkiespeler van die jaar |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Prysuitdeling 2011 - Posted on Desember 2011
DAAN VAN DER WALT
Senior Krieketspeler van die jaar
Senior Skaakspeler van die jaar
Laureate-toekenning 2011
ASHLEY MASHEGO
Junior Krieketspeler van die jaar
ALEXANDER GEORGIADES
Junior Skaakspeler van die jaar
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Prize Giving 2011 - Posted on Des 2011
MAUREEN NGWENYA
Senior netball player of the year
LETICIA CHILOANE
Junior netball player of the year |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Prysuitdeling 2011 - Posted on Des 2011
THEMBA MANDLATI:
Senior Athelete of the year
Rugbyspeler van die jaar
Sportseun van die jaar
ASHLEY MASHEGO
Jnr Athelete of the year
HENCO DE NYSSCHEN
Jnr Rugby player of the year
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Scholar patrol 2011 - Posted on Des 2011
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Dirtride - Posted on 5 November
Wat 'n heerlike dag! |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
God's Window Dirt Ride - Posted on 6 Novmeber 2011
Thank you to Zander McDonald and his team for planning this event. You did a wondefull job! |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
God's Window Dirt Ride - Posted on 6 November 2011
Ons hoop om hierdie 'n gebeurtenis te maak. So hou die media dop vir volgende jaar. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
God's Window Dirt Ride - Posted on 6 November 2011
Al die deelnemers en toeskouers het die dag ten volle geniet. Die eerste 100 deelnemers het elke 'n hemp wat deur Stihl geborg is ontvang. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
God's Window Dirt ride - Posted on 6 November 2011
201 entries took part in the ride. This included quad bikes and off road bikes. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
God's Window Dirt Ride - Posted on 6 November 2011
Die eerste van nog vele "dirt rides" is op 5 November aangebied naby die bekende God's window. Nie net is die omgewing asemrowend mooi nie, maar dit het ook bepaalde uitdagings aan die deelnemers gebied. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Push Cart Day - Posted on 30 Septemberr 2011
For Grd 4E there is no time to stop and fix the helmut. Thanks to everybody that participated and helped to make the day a huge success.
Enjoy the holiday. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Kaskardag! - Posted on 29 September 2011
Die Gr4A Smurfies het ook alles gegee. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Push Cart Day! - Posted on 30 September 2011
The Grade 5A class is giving it all! |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Kaskardag! - Posted on 30 September 2011
Daar is gewoonlik groot kompetisie tussen die klasse. Nie net word die verskillende klasse beoordeel vir hul verskillende temas nie, maar ook word die hoeveelheid rondtes getel. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Push Cart Day! - Posted on 29 September 2011
As the schools closed for the October break, everybody gave their best for their class. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Kaskardag 2011 - Posted on 30 September 2011
Laerskool Sabie se jaarlikse kaskardag is gehou op 30 September. Nie net is dit 'n fondsinsamelingspoging nie, maar ook 'n heelike opsindende dag vir al die deelnemers. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Lentedag 2011 - Posted on 29 September 2011
... en natuurlik! Wat is 'n kompetisie sonder on beoordeelaars. Dankie vir julle insette. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Spring Day 2011 - Posted on 29 September 2011
We had some "cool dudes" in our Snr boys. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Lentedag 2011 - Posted on 29 September 2011
Ook ons senior leerders het almal 'n toekoms in die modewereld. Veral Chyale (alias Chayle van der Ham) en Leon (alias Lesinda Joubert) moet dopgehou word. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Spring day 2011 - Posted on 29 September 2011
Sabie Primary had a Mr and Miss Springday to end te festivities. The Junior girls looked like real flowers and the boys were cool as well. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Lentedag - Posted on 29 September 2011
Aangesien ons nog minder as 'n maand gelede sneeu op ons berge gehad het, is Lentedag biejtjie later gehou.
Die dag is afgeskop met blommerangskikkings deur die leerders. Die wenners was Elja du Toit (jnr) en Louis du Toit (snr). Dankie vir almal se deelname |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Cross Country at Sabie - Posted on 23 July 2011
Athletes taking part in this event all agree that this is the most scenic event of all. You just can not afford to miss it! |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Kampioene! - Posted on 21 Jun 2011
Baie geluk aan Mnr de Wet en sy O/13 span met julle oorwinning van 35-0 oor Numbi. Dit maak julle nou die Puma Kampioene vir Kleiner Skole. Ons is trots op julle. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Fun walk - Posted on 20 Jun 2011
Learners receive a signature after completing a 650m round. Who will be the first to receive a T-shirt after completin 100 rounds? |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Sabie Laerskool word fiks - Posted on 20 Jun 2011
Alle leerders wat nie betrokke is by sport en kultuur aktiwiteite neem deel aan die pretloop. Leerders loop 'n rondte van 650m. Die leerders wat 100 rondtes voltooi het kry elkeen 'n T-hemp Na 3 weke is daar al van die leerders wat 30 rondtes voltooi het. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Waterkaskenades - Posted on 25 Maart 2011
Holiday is here! |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Waterkaskenades - Posted on 25 Maart 2011
Dankie Juf Robyn Gouws vir die organisering van hierdie dag. Dankie ook aan al die algemene werkers wat gehelp het met die opslaan en water aandrae. Julle het hierdie dag nog beter gemaak. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Waterkaskenades - Posted on 25 Maart 2011
What an exciting way to end the first term. Everybody could cool down and enjoyed the day tremendously. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Mnr Kruger - Posted on 25 Maart 2011
Ons kuier gereeld by Meneer in sy kantoor. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Mnr Kruger - Posted on 25 Maart 2011
Mnr, ons is klaar lief vir jou. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Mnr Kruger - Posted on 1 Maart 2011
Mr Kruger enjoying a day at his new office! |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Golf day - Posted on 1 Maart 2011
Than you Zander for organizing and hosting a successfull Golf day at Sabie Golf Club on 26 Feb 2011. Sabie Primary really appreciate the effort! |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Storm tref Sabie! - Posted on 1 Maart 2011
Dankie aan Komatieland Forest vir verwydering en skoonmaak van die terrein nadat die wind verwoesting gesaai het.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Nuwe Skoolhoof - Posted on 8 Feb 2011
Sabie Laerskool verwelkom ons nuwe skoolhoof Mnr Johan Kruger. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Grade 1 2011 - Posted on 13 January 2011
Welcome to all the new Grade 1 learners in Teacher Liesel's class! |
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
Graad 1 2011 - Posted on 13 Januarie 2011
Juf Ansie se Graad 1 klass vir 2011. Welkom al die nuwe maatjies! |
|
|
|
|
|
|
| |