• Om by elke seun die liefde vir die spel rugby te kweek .
  • Meer seuns – meer geleenthede
  • Rugby op ’n volgehoue hoë standaard af te rig
  • Tred te hou met die spel rugby deur middel van kursusse, klinieke, toere ens


The Rugby season commences after the completion of the Inter Primary Athletics meeting. The full compliment of the game of Rugby, is played by boys from U/9 to U/13.



Korrekte, gespesialiseerde afrigting is uiters belangrik aangesien Netbal reeds op Laerskool vlak baie gespesialiseerd raak.



Die O/7 – O/9 dogters neem deel aan die mini-netbal. Net soos met die bulletjie rugby is daar verskeie mini netbal dae waaraan ons spanne deelneem om sodoende van vreog af ‘n liefde vir die spel en betrokkenheid by skool- en spansport aan te moedig.



Players in the U/12 and U/13 age groups have the opportunity to participate in the Ehlanzeni regional trials and the Puma trials.











Bulletjie Rugby is al vir 10 jaar deel van die Laeveld en is een van die gewildste rugbyprojekte onder die jeug. 


Dit skep die ideale platform vir beginner rugbyspelers om die basiese vaardighede van die spel te ontwikkel.  Daar word aandag gegee aan balhantering, kontakvertroue en om ‘n liefde vir die spel te kweek. 

Sinoniem met dié projek, is die hegte band wat gesmee word tussen die seuns, en die ouerbetrokkenheid wat by die skool bewerkstellig word.  Ons neem jaarliks tydens die rugbyseisoen deel aan etlike rugbydae om ons bulletjies die geleentheid te gee om teen verskeie ander skole deel te neem.


Elke speler is uniek en kan sy eie talente ontdek daarom is Bulletjie Rugby die ideale platform om met die kompeterende deel van die spel kennis te maak.


 
Themba Mandlati Puma Rugby - Posted on Des 2011
 

 
Rugby O/13 Mpumalanga Kleinskole Kampioene - Posted on Des 2011
 

 
Rugby 7's - Posted on Des 2011
 

 
Rugby U/11 - Posted on Des 2011
 

 
Rugby U/9 - Posted on Des 2011
 

 
Bulletjierugby 2011 - Posted on Des 2011
 

 
Kampioene - Posted on 21 Jun 2011
Dankie aan al die ondersteuners wat ons O/13 span kom ondersteun het.
 

 
Champion Team - Posted on 21 Jun 2011
Everybody played their heart out to win Numbi 35-0 in the final, to be tha champion u/13 team for Smaller schools.
 

 
Kampioenspan - Posted on 21 Jun 2011
Sabie Laerskool wen Numbi 35-0 in die finale rondte van die Mpumalanga Kampioenskappe vir Kleiner Skole.
 

 
MpumaLanga Champions for Smaller Schools - Posted on 21 Jun 2011
We are proud of you. Congratulations!!!
 

 
Netball rugby day - Posted on 9 May 2011
Rugby at Sabie Primary!
 

 
Netbal rugby dag. - Posted on 9 Mei 2011
Wat 'n heerlike dag!
 

Tel : (013) 764 1328

Fax : (013) 764 3510

Email : admin@laerskoolsabie.co.za

Postal : Privaatsak x516 SABIE 1260