Sport by Laerskool Sabie, word afgerig deur onderwysers, wat in hoofdoel poog om kinders bloot te stel aan 'n sport of vaardigheid, om daarmee 'n saadjie in die kind te plant, wat sal voortleef in 'n leeftyd van deelname! ‘n Gesonde liggaam huisves immers ‘n gesonde gees!


The extra-curricular policy is drafted in conjunction with the Governing Body, the staff members and the Principal.


Daar word ’n natuurlike oorvleuling tussen sportsoorte toegelaat.


1'e Kwartaal

:

Atletiek, Skaak.

2'e Kwartaal

:

Rugby, Netbal.

3'e Kwartaal

:

Tennis, Hokkie, Landloop, Krieket.

 
Themba Mandlati Puma Rugby - Posted on Des 2011
 

 
Themba Mandlati Privinsiale Atletiek - Posted on Des 2011
 

 
Netball U/13 B - Posted on Des 2011
 

 
Netbal O/13 A - Posted on Des 2011
 

 
Netball U/11 B - Posted on Des 2011
 

 
Netbal O/11 A - Posted on Des 2011
 

 
Netball U/11 B - Posted on Des 2011
 

 
Netbal O/11 A - Posted on Des 2011
 

 
Netball U/10 B - Posted on Des 2011
 

 
Netbal O/10A - Posted on Des 2011
 

 
Netball U/9 B - Posted on Des 2011
 

 
Netball U/9A - Posted on Des 2011
 

 
Netball U/11 - Posted on Des 2011
 

 
Netball U/8 - Posted on Des 2011
 

 
Tennis 2011 - Posted on Des 2011
 

 
Mini Krieket Graad 2 - Posted on Des 2011
 

 
Mini Krieket Graad 1 - Posted on Des 2011
 

 
Krieiet O/11 - Posted on Des 2011
 

 
Krieket O/13 - Posted on Des 2011
 

 
Chess B team - Posted on Des 2011
 

 
Atletiek 2011 - Posted on Des 2011
 

 
Cross Country 2011 - Posted on Des 2011
 

 
Rugby O/13 Mpumalanga Kleinskole Kampioene - Posted on Des 2011
 

 
Rugby 7's - Posted on Des 2011
 

 
Rugby U/11 - Posted on Des 2011
 

 
Rugby U/9 - Posted on Des 2011
 

 
Bulletjierugby 2011 - Posted on Des 2011
 

 
Soccer U/11 2011 - Posted on Des 2011
 

 
Soccer U/11 2011 - Posted on Des 2011
 

 
Hockey Open team 2011 - Posted on Des 2011
 

 
Hokkie O/11 2011 - Posted on Des 2011
 

 
Chess U/11 - Posted on Des 2011
 

 
Skaak O/13A - Posted on Des 2011
 

 
Dogter skaak B span - Posted on Des 2011
 

 
Dogterskaak A-span - Posted on Des 2011
 

 
Go Bokke! - Posted on 13 September 2011
Laerskool Sabie ondersteun die bokke
 

 
Go bokke - Posted on 13 September 2011
Sabie Primary support the Bokke!
 

 
Top 20 Skaaktoernooi - Posted on 21 Augustus 2011
24 van ons spelers word genooi om aan die Top 10 toernooi op Sat 3 September deel te neem. baie sterkte julle ouens!
 

 
Top 20 Skaaktoernooi - Posted on 21 Augustus 2011
Bongani Nyati probeer sy opponent uitoorle. Leerders wat besonder goed presteer het is Alexander Maartens - Goud in die O/12 afdeling en Andre de Kock - Brons in die O/12 Afdeling.
 

 
Top 20 Skaaktoernooi - Posted on 21 Augustus 2011
die Mpumalanga Laeveld Top 20 Skaaktoernooi is op Saterdag 20 Augustus aangebied. 34 van ons leerders het aan hierdie toernooi deelgeneem.
 

 
Skaak Mpumalanga Kampioene - Posted on 17 Augustus 2011
Ons O/13 Span het die tweede agtereenvolgende jaar die titiel gewen en die O/11 span het die het die titel met Laerskol Middelburg gedeel.
 

 
Skaak Mpumalanga Finaal Kampioene - Posted on 17 Augustus 2011
Ons dogterspan het met 4-2 die span van Middelburg gewen.
 

 
Skaak Mpumalanga kampioene - Posted on 17 Augugstus 2011
Die O/11 en O/13 spanne dring deur om op 2-5 Oktober aan die SA Topskole Kampioenskappe in Bloemfontein te gaan deelneem. Baie sterkte.
 

 
Skaak Mpumalanga Finaal - Posted on 17 Augustus
Laerskool Sabie is die Mpumalanga skaak kampioene. Baie geluk.
 

 
Landloop Sabie - Posted on 23 Julie 2011
Janneke Pieterse en Zanelle Erasmus gee mekaar opdraende tydens die 3km wedloop vir dogter 12 jaar.
 

 
Cross Country - Posted on 23 July 2011
Casey Tapfira came third during the 3km race for girls 11 years. Well done.
 

 
Landloop Sabie - Posted on 23 Julie 2011
Weereens is 'n baie suksesvolle byeenkoms aangebied deur Laerskool Sabie te Castle Rock. Dankie aan al die deelnemende skole en organiseerders wat hierdie dag 'n sukses help maak het.
 

 
Kampioene - Posted on 21 Jun 2011
Dankie aan al die ondersteuners wat ons O/13 span kom ondersteun het.
 

 
Champion Team - Posted on 21 Jun 2011
Everybody played their heart out to win Numbi 35-0 in the final, to be tha champion u/13 team for Smaller schools.
 

 
Kampioenspan - Posted on 21 Jun 2011
Sabie Laerskool wen Numbi 35-0 in die finale rondte van die Mpumalanga Kampioenskappe vir Kleiner Skole.
 

 
MpumaLanga Champions for Smaller Schools - Posted on 21 Jun 2011
We are proud of you. Congratulations!!!
 

 
Netball rugby day - Posted on 9 May 2011
Rugby at Sabie Primary!
 

 
Netbal rugby dag. - Posted on 9 Mei 2011
Wat 'n heerlike dag!
 

 
Rugby Netball day at Sabie Primary - Posted on 9 May 2011
 

 
Soccer against Woodlands - Posted on 9 May 2011
 

 
Sabie Soccer Team - Posted on 9 May 2011
Well done boys!
 

 
Netbal kliniek - Posted on 25 Maart 2011
Selfs die juffrouens het hard gewerk!
 

 
Netball Clinic - Posted on 25 Maart 2011
Baie dankie aan tannie Mariaan van Rensburg en Petronel Davies vir al die verassings wat in die sakke was wat ons ontvang het.
 

 
Netball Clinic - Posted on 25 March 2011
A two-day netball clinic was held on 23 and 24 Mach for the netball girls. It was very hot and two long days, but the girls enjoyed it and learned a lot.

Dankie aan al die netbalafrigters en Juf Tapfira vir die harde werk wat in hierdie dag gegaan het.
 

 
Interlaer Atletiek - Posted on 1 Maart 2011
Ons het pragtige prestasies gehad tydens die Interlaer atletiek
 

 
Interlaer Atletiek - Posted on 1 Maart 2011
Sabie het tweede gekom in ons jaarliks Interlaer Atletiek vir kleiner skole wat op Steelpoort gehou is 18 Maart. Dit was voorwaar 'n spanpoging en ons is trots op al ons atlete.
 

 
Atletiek - Posted on 1 Maart 2011
Baie geluk en sterkte aan die 5 leerders van Laerskool Sabie wat aan die Mpumalanga Kampioenskappe gaan deelneem.
Hulle is Themba Mandlati, Padney Mogane, Chante Goouws, Estian Schroeder en Casey Tapfira
 

 
Tennis - Posted on 9 Feb 2011
Sabie Laerskool meisies Tennisspant
Carmen Mohr; Nobhule Mpofu; Kyla Smit; Vicky van der Westhuizen en Carla de Kok
 

 
Tennis - Posted on 9 Feb 2011
Laerskool Sabie Primary Boys second team is:
Albe de Nyschen; Alexander Maartens; Estian Schroeder; Doctor Tswhane
 

 
Tennis - Posted on 8 Februarie 2011
Laerskool Sabie se seuns 1e Tennisspan is:
Henco Brink; Daan van der Walt; Themba Mandlati; Ari Loubser
 

 
Interhuis Atletiek - Posted on 1 Februarie 2011
Interhuis Atletiek
 

 
Interhouse Atheletics - Posted on 1 February 2011
Interhouse Atheletics
 

 
Interhuis Atletiek - Posted on 1 Februarie 2011
Interhuis Atletiek
 

 
Interhouse Athletics - Posted on 1 February 2011
Interhouse Athletics
 

 
Interhouse Atheletics 2011 - Posted on 1 February 2011
Well done Sabie and thanks to everybody that helped to make the day a success
 

 
Sabie Laerskool hou atletiek - Posted on 1 Februarie 2011
Baie geluk en dankie aan almal wat die dag 'n sukses gemaak het.
 

 
Well done Themba! - Posted on 1 Februarie 2011
Themba ons is trots op jou.
Themba we are proud of you.
 

 
Interhouse Athletics - Posted on 1 February 2011
SENIOR VICTOR-EN VICTIX LODORUM
Themba Mandlati en Soney Nel
 

 
Interhouse Atheletics - Posted on 1 February 2011
JUNIOR VICTOR AND VICTRIX LODORUM
 

 
Interhouse Athletics - Posted on 1 February 2011
BEST FIELD ATHLETES;
Themba Mandlati and Soney Nel
 

 
Interhuis Atletiek - Posted on 1Februarie 2011
BESTE BAANATLETE:
Temba Mandlati en Shante Gouws
 

 
Intehouse Atheletics - Posted on 1 February 2011
BEST MIDDLE DISTANCE ATHELETES 2011
Themba Mandlati and Casey Tapfira
 



Die Personeel se primęre verantwoordelikheid is om onderrig aan te bied. Hulle word nie gekompenseer vir afrigting van enige sportsoort of kultuur aktiwiteit buite die normale skoolure nie. Die Sabie Personeel is by sport betrokke omdat hulle die belangrikheid van die opvoedkundige waarde van deelname verstaan. Ons beskou sport as ’n verlengstuk van die klaskamer. Ons glo dat elke kind oor die potensiaal beskik om te ontwikkel in die mens wie hy bedoel is om te wees. Om die vormende waarde van sport te bevorder is ons in Laerskool Sabie berei ons die kinders voor, deur by hulle ’n liefde vir deelname en gesonde lewensgewoontes te kweek, sodat hulle, as hulle SELF oud genoeg is, kan besluit om die strawwe kompeterende sportwęreld in te gaan en ’n leeftyd van deelname te kan geniet!


’n Kind in die ouderdomsgroep van 5-13, moet deur ’n fenomenale aantal prosesse gaan om alledaagse lewensvaardigehede aan te leer en moet soveel repetisies daarvan doen, voordat hulle dit bemeester het, dat daar nouliks genoeg tyd oor bly om spesifieke sport- en akademiese vaardighede aan te leer.


Parents who need more information will have to make an appointment with the Principal, or Governing Body member, responsible for the extra-curricular proramme.

Die sportsoort waaraan Laerskool Sabie, asook die Personeel wat hier skoolhou as afrigters betrokke is, gedurende die eerste deel, van die eerste kwartaal is atletiek.



Tel : (013) 764 1328

Fax : (013) 764 3510

Email : admin@laerskoolsabie.co.za

Postal : Privaatsak x516 SABIE 1260